Kalahari Restaurant and Theatre February Shows
SHOWS AND ARTISTS TO TICKLE YOUR FANCY @ the KALAHARI THEATRE, GEORGE
Guitar Maestro Trevor Nasser at The Kalahari in George
Thurs 10 Feb @ 20:00 –R20
Troebadoer Nasser Betower – 10 Feb @ 20:00 in Kalahari Restaurant – R20
Trevor Nasser is sinoniem met briljante kitaarspel en op sy CD, Blouberg se Strand, word ons weereens herinner hoekom die talentvolle man soveel aansien in die musiekbedryf geniet. Nasser het reeds in die 80’s ‘n huishoudelike naam geword, en hierdie projek van hom is ‘n weghol wenner by sy aanhangers. Die CD bevat ‘n versameling van 19 liedjies – tipies aan Trevor se vrygewige geaardheid. Daar’s heerlike tradisionele nommers soos Finiculi Finicula, Tiritumba en La Spagnola, tot die groot gunsteling: Streets of London. Met kundige vernuf stof hy bekende liedjies af en omtower dit met sy fenomenale klassieke kitaarvaardigheid tot ‘n luisterryke ervaring. Treffers soos Blouberg se strand, Jantjie, Pampoen, Seeman en Koos du Plessis se Sprokie vir ‘n Stadskind en Kinders van die wind (om maar net ‘n paar te noem) kry die onmisbare Trevor Nasser stempel deur sy unieke interpretasie van die musiek. Die gevoelswaarde en identiteit van die liedjies bly deurgaans behoue, terwyl sy vingervaardigheid verstom en sorg vir pure plesier. Kom kuier saam op 10 Februarie in die Kalahari Restaurant op George waar Nasser jou met sy meesterlike talent sal vermaak. Hy sal in die warm atmosfeer van die restaurant optree en aanhangers sal die geleentheid kry om na hom te luister teen R20 per kaartjie. Kaartjies slegs by die teater by 044 874 50000.
Valentine’s Special at The Kalahari: 14 FEBRUARY @ 20:00
CH2, Guitar Magicians will blow you away at the Kalahari!
Once you’ve experienced CH2, you’re hooked
Hailed as one of South Africa’s best guitar duos and magicians of the instrument, CH2, will be back in George in a special Valentine’s concert at the Kalahari Restaurant and Theatre on Monday 14 February at 21:00.
The duo Corneille and Leon, blew the guests away at the official opening of the Kalahari in September and now they are back to do the same again. They play a unique style of Flamenco, Latin-jazz, instrumental pop and a touch of classical. They not only use the strings to create their sound, they use the whole instrument box and all!
For the romantic at heart, the Kalahari has a special Valentine’s package which includes this wonderful duo. You can enjoy a romantic four course dinner and see the duo at the special price of R200 per person. For those who only want to enjoy the dinner, the price is R120 and the tickets only for CH2 are R100 each.
Bobby van Jaarsveld ** Booby van Jaarsveld
Extra show at the Kalahari by Bobby van jaarsveld: Sunday 20 Feb @ 14:00 – R120

Sy nuwe album gaan weer eens bewys dat Bobby net so `n talentvolle liedjieskrywer is as wat hy is sanger is. Al die liedjies op Net vir Jou kom uit sy pen. Musiek en liriek!!!
“Elkeen van die liedjies op die album vertel ‘n storie,” vertel Bobby. “Die liedjies is op so ‘n manier vervaardig dat dit tot ‘n groot gehoor sal spreek. Ek het vir agtien maande lank aan die liedjies vir die nuwe album gewerk en op die ou end het ons die beste veertien snitte vir die album gekies.” ******************************* 20 FEB @ 19:00 – R80 COX & SWAN – RETURN OF THE ROAD WARRIORS******************************************
25 FEB @ 21:00 – R110 SNOTKOP His energy and impact will blow you away!!
26 FEB @ 21:00 – R90
Perfect Score
YOUNG AND VIBRANT – 7 MEN DOING IT ACAPELLA
With no instruments … no back tracks … these guys take `unplugged` to a new level. Featuring songs such as`Crazy little thing called love`, `Breakfast at Tiffany`s` and “The Final Countdown`,this group of vibrant singers will keep you moving to the beats of timeless songs and show you what can really be done with the human voice.
Kalahari Restaurant and Theatre February Shows is a post from: Denise Lloyd

