Tag Archive

Besigheidskamer wil Mosselbaai meer mededingend maak

By Denise Lloyd

Mosselbaai Besigheidskamer MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai...
Read More »

Mosselbaai Besigheidskamer

By Denise Lloyd

Mosselbaai Besigheidskamer Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek. Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n...
Read More »