Mosselbaai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai...
Read More »
Mev SA 2011 Lynné de Jager van Pretoria Mev SA 2011 is Saterdagaand by Fancourt Gholflandgoed buite George gekroon. Mev Lynné de Jager van Pretoria is as die wenner gekroon. Haar twee prinsesse is mevv Nozuko Dlamini (derde van links) en Jo-Ani Jacobs (tweede van regs). By hulle is die direkteur van Mev SA...
Read More »
Mosselbaai Besigheidskamer
Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer
Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.
Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n...
Read More »
Cameraland George Cameraland in George- for the Best Price and Professional Service. Buy a new camera from Ress & Van Zyl Cameraland in George Choosing the right camera to buy can be a difficult task. Cameraland in George stock a wide range of cameras . The well informed staff can assist you when choosing...
Read More »
Studio Kit available from Camera Land in George Cameraland in George Cameraland in George offers the Best Price and Professional Service on cameras and accessories. Cameras and photographic equipment and accessories in George Cameraland in George on the Garden Route offer cameras, photographic equipment and accessories. Studio to go kit from Cameraland in...
Read More »
Stilbaai presteer by SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe te Oudtshoorn Op Saterdag 26 Februarie 2011 het 17 atlete van die Laerskool Bertie Barnard te Stilbaai aan die SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe deel geneem op Oudtshoorn. Laerskool Bertie Barnard van Stilbaai spog met 4 SWD atlete Die Laerskool Bertie Barnard het 4 atlete wat hul...
Read More »
Mosselbaai vier Diazfees S A Vloot is Belangrike Gas by Mosselbaai se 523ste Verjaarsdag Dit gebeur nie aldag dat ‘n 523ste verjaarsdag gevier word nie en nog minder dat ‘n belangrike gas soos die SA Vloot jou partytjie bywoon nie! Mosselbaai is besig om haar mooiste rokkie aan te trek en almal is genooi...
Read More »
Matame’ Body & Nail Studio Still Bay Body & Nail Studio in Still Bay Matame’ Body & Nail Studio is situated in the peaceful coastal town of Still Bay. Book yourself or a friend for a day of relaxation and pampering! Choose your pampering from our rage of beauty treatments. Get your Facials, Massages...
Read More »
Goliat van Gat Pampoenfees in Stilbaai Dis weer tyd vir die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenfees te Stilbaai op 1 en 2 April 2011. Die fees het 6 jaar gelede as ‘n jaarlikse instelling ontstaan in die noordelike deel van ons land onderleiding van Mnr Louis Meintjies, vise-President van die TLU op daardie stadium....
Read More »
Vinieldakke deur Auto Roof Tops Vinieldakke is terug, so kom kry joune by Auto Roof Tops Die herlewing van die “sleek soft top look”, oftewel die vinieldak, is terug, sê mnr. Claus Coetzee,direkteur van Auto Roof Tops. Dit was oorspronklik in die jare 70’s en 80’s hoogmode op die meeste voertuie wat insluit Lincoln,...
Read More »
Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai Gewilde Suid Afrikaanse sterre sal die gehore by die Bravo Fees vermaak Vanaf 18 tot 22 December 2010 word die gewilde Bravo fees weereens angebied by die Garden Route Casino te Mosselbaai. Gedurende die musiekfees sal die mees gewilde Suid Afrikaanse sterre die gehore by die...
Read More »
Local hair stylist representing South Africa Lindie van Tonder representing SA in Goldwell Trendzoom Colour Competition in Paris Two local George residents, Lindie van Tonder (left) and Annelie Reily (right) could barely contain their excitement at the George airport on Friday where they were saying their goodbyes to friends and family. The two were...
Read More »
Mej Garden Route & Klein Karoo Wenners George skoonhede maak skoonskip by gala-funksie van die Mej. Garden Route en Klein Karoo-Kompetisie Drie meisies van George het Saterdagaand skoonskip gemaak tydens die gala-funksie van die Mej Garden Route & Klein Karoo–kompetisie wat by Pinnacle Point Strand- en Gholflandgoed op Mosselbaai gehou is. Die pragtige donkerkop...
Read More »
By lalakoiBudget Van Rental
WORKING OR PLAYING IN THE GARDEN ROUTE?
GOING ON A 4X4 ADVENTURE IN THE KLEIN-KAROO?
TRANSPORT A PROBLEM? NOT ANYMORE!
We provide competitive rates on reliable vehicle rentals from as little as one day. Longer rentals are available at special discounted rates.
OUR FLEET INCLUDES:
1 ton bakkies
4×4s
14-seaters (taxis)
We are conveniently situated at George airport, central...
Read More »
By lalakoiBudget Van Rentals
Budget Van Rental in George offers competitive rates on bakkies, 4×4’s and 14 Seater buses – taxis
Working or playing in the Garden Route? Going on a 4×4 adventure in the Klein Karoo and transport is a problem?
Budget Van Rental provides competitive rates on reliable vehicle rentals from as little as one...
Read More »