Mosselbaai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai...
Read More »
Mosselbaai Besigheidskamer
Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer
Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.
Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n...
Read More »
Blouvlag – Status vir 27 Strande Hier kuier die minister saam met die dorp se burgmeester, raadsdame Marie Ferreira (tweede van links), voorsitter van die Mosselbaai Besigheidskamer, mnr Pierre Venter (regs) en bestuurslid en sakevrou Marieka Thomatos (tweede van regs). Minister van Toerisme Mnr.Marthinus van Schalkwyk besoek Mosselbaai Mosselbaai het gasheer gespeel toe altesaam...
Read More »