Skip to content

Tag Archives: Mosselbaai

Tuinroete Woonwaens Mossel Bay

Tuinroete Woonwaens in Mossel Bay and George.

Tuinroete Woonwaens in Mossel Bay and George is a known destination for the outdoor enthusiast. We sell and service all major South African caravan brands and have the full range of Sprite, Gypsey, and Jurgens models on display.

Caravan and Camping Accessories Mossel Bay
We invite you to come and browse [...]

Garden Route Casino

By Denise Lloyd
Garden Route Casino

It is an art to blow the vuvuzela, but Anthony Valentyn from Oudtshoorn showed his delight with his winning on Wednesday by grabbing one of the colourful vuvuzelas on display in the Casino foyer. The fact that the sound produced was a far cry from what it should be, only added [...]

Mosselbaai se Waterkwessies Aangespreek

By Denise LloydWATER          DIT RAAK ONS ALMAL
Herwinde rioolwater is die goedkoopste en maklikste manier vir die dorp om sy kwynende watervoorraad so lank as moontlik te rek. Dit was die hoofboodskap van mnr Pieter Viviers, direkteur siviele dienste Mosselbaai munisipaliteit. Mnr Viviers was een van die sprekers by die uiters geslaagde [...]

Eerste van agt motors by Garden Route Casino gewen

By Denise LloydEerste van agt motors gewen by Garden Route Casino Mosselbaai

(van links): Francois Knoetze (Southern Sea VW), Karen Johnstone (bemarkingsbestuurder van die Casino), Riaan Sprong, Gideon Knoetze, Keith Hoffeldt (almal van Southern Sea VW) en die danspaar van George, Alister Alexander en Robyn Avontuur

John Jones van Pacaltsdorp het Woensdagaand toe hulle by die [...]

Eerste van agt motors by Garden Route Casino gewen

By Denise LloydEerste van agt motors gewen by Garden Route Casino Mosselbaai

(van links): Francois Knoetze (Southern Sea VW), Karen Johnstone (bemarkingsbestuurder van die Casino), Riaan Sprong, Gideon Knoetze, Keith Hoffeldt (almal van Southern Sea VW) en die danspaar van George, Alister Alexander en Robyn Avontuur

John Jones van Pacaltsdorp het Woensdagaand toe hulle by die [...]

Mosselbaai Besigheidskamer

Mosselbaai Besigheidskamer
Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer
Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.
Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n spreker, [...]

Besigheidskamer wil Mosselbaai meer mededingend maak

Mosselbaai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai aanlokliker [...]