PLAASLIKE NOOI IS MEJ HARTENBOS 2010 ‘n Pragtige donkerkop van Mosselbaai Donique Leonard (18), wat vanjaar ‘n matriek-leerder aan die Hoërskool Punt op die dorp is, is Mej Hartenbos 2010. Mej Hartenbos 2010 Ook Bekroon As Mej SA Toerisme Donique het Suid-Afrika verlede jaar in ‘n internasionale kompetisie in Griekeland verteenwoordig. Sy is as...
Read More »
Mej. Diaz op Mosselbaai Gekroon Op Mosselbaai sal jy jaarliks gedurende die kersseiesoen van die land se mooiste meisies aantref. Een van die prestige skoonheidskompetisies in die area waaraan hierdie mooies kan deelneem is die Mej Diaz op Mosselbaai. Hierdié kompetisie het al vir verskeie meisies as afskopplek vir hul skoonheid- en/of modelloopbane gedien....
Read More »
Mej Diaz-kompetisie 2010 by Diazstrand Van die land se mooiste meisies hou jaarliks in die Suid-Kaap vakansie. Een van die hoogtepunte op die somer-en-son kalender in Mosselbaai is die Mej Diaz-kompetisie wat by Diazstrand gehou word. Tien finaliste is Sondag tydens die uitdunne en voor letterlik duisende mense op die buiteverhoog by die hotel...
Read More »
Mej Garden Route & Klein Karoo Wenners George skoonhede maak skoonskip by gala-funksie van die Mej. Garden Route en Klein Karoo-Kompetisie Drie meisies van George het Saterdagaand skoonskip gemaak tydens die gala-funksie van die Mej Garden Route & Klein Karoo–kompetisie wat by Pinnacle Point Strand- en Gholflandgoed op Mosselbaai gehou is. Die pragtige donkerkop...
Read More »
Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant Buy your ticket fun evening at the Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant “We have booked a table and plan on having an exceptionally fun evening at the Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant” says Wendy Bezuidenhout, Manager of the Langeberg Mall in Mossel Bay....
Read More »
Mej Garden Route & Klein Karoo Die papie ontpop! Dis die klein dingetjies in die lewe wat tel en wat die lewe meer draagbaar maak. En wat ‘n bonus as die papie nog in ‘n pragtige skoenlapper ook ontpop! Me Aletta Fourie (33), afkomstig van Wilderness, maar tans woonagtig in Mosselbaai, stem honderd persent...
Read More »
Miss Garden Route Entry Forms Tuesday, August 24, 2010 By Lalakoi Miss Garden Route Entry Forms winners miss garden route 2009 Entry forms for Miss Garden Route and Klein Karoo on the Miss Garden Route Blog. If you are keen to participate in the Miss Garden Route and Klein Karoo Beauty Pageant, you will...
Read More »