Tag Archive

Trendwise with Semiomantics XO2012

By Bianca Gubalke

Trendwise with Semiomantics XO2012 In a world of infinite choice, we all have our personal preferences when it comes to creating the Web Design for our personal websites and blogs – and this is exactly what many of our customers will tell us, especially if they have a business with set colors, fonts and...
Read More »

Sea Rescue Potjiekos Kompetisie en Familie Dag in Hartenbos

By Lalakoi

Sea Rescue Potjiekos Kompetisie in Hartenbos   Op 6 Augustus 2011 bied Sea Rescue ‘n lekker potjiekos kompetisie en familie dag by Dibiki Vakansie Oord te Hartenbos aan. Die dag beloop om vol pret en energie te wees en moet beslis nie mis geloop word nie.   Potjiekos by Dibiki Vakansie Oord Hartenbos Kom...
Read More »

Sea Rescue Potjiekos Kompetisie en Familie Dag

By Christelle Kleynhans

Sea Rescue Potjiekos Kompetisie in Hartenbos   Op 6 Augustus 2011 bied Sea Rescue ‘n lekker potjiekos kompetisie en familie dag by Dibiki Vakansie Oord te Hartenbos aan. Die dag beloop om vol pret en energie te wees en moet beslis nie mis geloop word nie.   Potjiekos by Dibiki Vakansie Oord Hartenbos Kom...
Read More »

Mathys Roets by Kalahari Teater en Restaurant

By Denise Lloyd

Mathys Roets  by Kalahari Teater en Restaurant     Mathys Roets Mathys Roets tree op Sondag 13 Maart by die Kalahari-teater op George   Die man met die fluweelstem, Mathys Roets tree op Sondag 13 Maart om 14:00 by die Kalahari-teater op George op. Kaartjies teen R90 is beskikbaar by Computicket of by die...
Read More »

Dolf se Stasie en Restaurant – Hartenbos se kuierplek

By Christelle

Dolf se Stasie – Hartenbos se kuierplek! Dolf se Stasie Kroeg en Restaurant, voorheen Hartenbos Stasie het in 2009 sy deure oopgemaak en sedertdien een van die gewildste kuierplekke in Hartenbos omgewing geword! Kom kuier by Dolf se Stasie Kroeg en Restaurant van vroeg tot laat Die kroeg by Dolf se Stasie is oop...
Read More »

Kalahari Restaurant and Theatre February Shows

By Denise Lloyd

Kalahari Restaurant and Theatre February Shows SHOWS AND ARTISTS TO TICKLE YOUR FANCY @ the KALAHARI THEATRE, GEORGE Guitar Maestro Trevor Nasser at The Kalahari in George Thurs 10 Feb @ 20:00 –R20 Troebadoer Nasser Betower  – 10 Feb @ 20:00 in Kalahari Restaurant  – R20 Trevor Nasser is sinoniem met briljante kitaarspel en...
Read More »

Jaarlikse George Oumotorskou te PW Botha Kollege

By Lalakoi

Jaarlikse George Oumotorskou te PW Botha Kollege Op 12 en 13 Februarie 2011 is die weer tyd vir die jaarlikse George Oumotorskou en 2011 vier ons sy 15de bestaansjaar! Dis ook die eerste jaar wat die fees na een van sy hoofborge vernoem word, en staan bekend as die Midas Oumotorskou. Die skou word...
Read More »

Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai

By Lalakoi

Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai Gewilde Suid Afrikaanse sterre  sal die gehore by die Bravo Fees vermaak Vanaf 18 tot 22 December 2010 word die gewilde Bravo fees weereens angebied by die  Garden Route Casino te  Mosselbaai. Gedurende die musiekfees sal die mees gewilde Suid Afrikaanse sterre die gehore by die...
Read More »

Sports Bar and Restaurant in Hartenbos

By Lalakoi

Dolf se Stasie Kroeg en Restaurant “Dolf se Stasie Kroeg en Restaurant”  is a Sports Bar and Restaurant in Hartenbos 50 m from the Hartenbos ATKV Water Worm. Hartenbos Pub and Restaurant Our Pub in Hartenbos is not just like any pub. We offer you country style entertainment and the locals love to visit...
Read More »

Mej Garden Route en Klein Karoo Wenners

By Denise Lloyd

Mej Garden Route & Klein Karoo Wenners George skoonhede maak skoonskip by gala-funksie van die Mej. Garden Route en Klein Karoo-Kompetisie Drie meisies van George het Saterdagaand skoonskip gemaak tydens die gala-funksie van die Mej Garden Route & Klein Karoo–kompetisie wat by Pinnacle Point Strand- en Gholflandgoed op Mosselbaai gehou is. Die pragtige donkerkop...
Read More »

Miss Garden Route and Klein Karoo Pageant

By Denise Lloyd

Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant Buy your ticket fun evening at the Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant “We have booked a table and plan on having an exceptionally fun evening at the Miss Garden Route & Klein Karoo Pageant” says Wendy Bezuidenhout, Manager of the Langeberg Mall in Mossel Bay....
Read More »

Mej Garden Route and Klein Karoo

By Denise Lloyd

Mej Garden Route & Klein Karoo Die papie ontpop! Dis die klein dingetjies in die lewe wat tel en wat die lewe meer draagbaar maak. En wat ‘n bonus as die papie nog in ‘n pragtige skoenlapper ook ontpop! Me Aletta Fourie (33), afkomstig van Wilderness, maar tans woonagtig in Mosselbaai, stem honderd persent...
Read More »

Entry Forms Miss Garden Route

By Lalakoi

Miss Garden Route Entry Forms Tuesday, August 24, 2010 By Lalakoi Miss Garden Route Entry Forms winners miss garden route 2009 Entry forms for Miss Garden Route and Klein  Karoo on the Miss Garden Route Blog. If you are keen to participate in the Miss Garden Route and Klein Karoo Beauty Pageant, you will...
Read More »

Iaomai Boeke en Geskenke

By Lalakoi

Iaomai Boeke & Geskenke Hartenbos Book and Gift Shop Iaomai Christian book and gift shop in Hartenbos is a Christian book and gift shop located in the Spar Arcade in Hartenbos in the Garden Route of South Africa. Gift Shop and book shop in the Garden Route The Iaomai gift shop in Hartenbos offers a wide range of...
Read More »