Mosselbaai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai...
Read More »
Mosselbaai Besigheidskamer
Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer
Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.
Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n...
Read More »
Mossel Bay Business Chamber
Business Chamber aims to make Mossel Bay more competitive
The business community of the town once again has a “joint voice” after the Afrikaans Business Chamber terminated a few years ago. The newly founded Mossel Bay Business Chamber will promote the interests of the town making it more competitive. We need...
Read More »