Tag Archive

Mosselbaai Besigheidskamer

By Denise Lloyd

Mosselbaai Besigheidskamer Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek. Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n...
Read More ยป




Featuring YD Feedwordpress Content Filter Plugin