![]()
Met sy nuutste Album, Beste uit Tien, het Pieter ‘n liedjie genaamd STUKKIE VAN DER MERWE geskryf en vir DJ Ossewa gevra om dit saam hom op te neem. Niemand kon voorsien dat hierdie liedjie oornag n treffer geword het en op talle radiostasies vir weke aaneen die nr 1 posisie sou bereik nie.
Navrae van regoor die land het ingestroom en daar is besluit om DJ Ossewa en Pieter Smith op die landwye STUKKIE TOER te stuur.
Die vertoning is energiebelaaid, met n tukkie nostalgie en baie humor met twee van die land se sekerlik mees suksesvolste bands en kunstenaars op een verhoog!
Die perfekte resep vir ‘n show wat lank op almal se lippe sal wees
Additional information Sondag middag spitbraai op die plaas bydi Barnyard. Ete is nie ingesluit by die kaartjie prys nie. Van Loveren wyne verkoop vanaf R35 – R55 p/bottel. ‘n Bussie is beskikbaar na en vanaf die show teen ‘n minimum additionele koste.Vir meer inligting besoek ons webblad

