Albertinia Aalwyn fees

Albertinia Aalwynfees

albertinia aalwynfees

Die inwoners van Albertinia en omliggende dorpe in die Tuinroete is in rep-en-roer, want die naweek van die 23ste tot 25ste September, 2011 staan hulle weereens reg vir met die jaarlikste Aalwynfees in hierdie pragtige dorpie.

zoutpan

Albertinia Akkommodasie

Albertinia is geleë tussen Mosselbaai en Riversdal in die Suidkaap. Die dorpie is na genoeg geleë aan die gewilde vakansie dorpie, Stilbaai sowel as Mosselbaai om die area hiervandaan te geniet! Albertinia bied ‘n verskeidenheid akkommodasie opsies om van te kies.

7mill self catering accommodation

Aalwynfees in Albertinia

Die Aalwynfees in Albertinia bied iets aan vir elkeen, of jy hou van dans en kuier hou en of jy daarvan hou om jou adrenalien op te jaag met sport en avontuur aktiwiteite.

kuier saam op die Aalwynfees in Albertinia en geniet die beste van hierdie dorpie! Vlooimark, Potjiekos Kompetisies, Biertuin en vele meer om na uit te sien.

Zoutpan Struishuis in Albertinia

Zoutpan Struishuis in Albertinia bied ‘n rustige atmosfeer vir gaste. Zoutpan Struishuis het selfsorg sowel as bed en ontbyt opsies. Die Gaste Plaas het ‘n swembad, kroeg asook buite leefarea.

7 Mill Selfsorg Akkommodasie Albertinia

7 Mill in Albertinia bied gaste ‘n rustige atmosfeer in ‘n self sorg huis nie ver van die besighede in Albertinia. Die huis is privaat en diere is welkom.

 

Tags: , , , , , , , , , , , , , , , , , , ,




Featuring YD Feedwordpress Content Filter Plugin